Emanuel Lasker

Emanuel Lasker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Naam Emanuel Lasker
Geboorte (1868-12-24)24 Desember 1868
Berlinchen, Koninkryk Pruise (nou Barlinek in Pole)
Sterfte 11 Januarie 1941 (op 72)
New York, Verenigde State
Nasionaliteit(e) Vlag van Duitsland Duitsland
Wêreldkampioen 1894–1921

Emanuel Lasker (24 Desember 1868 – 11 Januarie 1941) was 'n Duitse skaakspeler, wiskundige en filosoof van Joodse afkoms, wat die wêreldkampioen was vir 27 jaar (vanaf 1894 tot 1921).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search